Dat ons net mens is


Moenie my probeer lei nie .. ek is nie ń volger nie.
Moenie my volg nie .. ek is nie ń leier nie.
Loop net langs my en ons kan ..
Mekaar herontdek …
Die kurwes van die lewe streel
op heuwels se pieke dans
in dale verdrink in dou.
Ons kan weer die sterre ontdek
die maan se rondings streel
en tussen verdwaalde voetpaadjies
ons siele laat luier en drentel
tot die son se strale oor ons vee.
Ons kan mekaar se hande vat
en sleepsleurend deur die lewe dans,
oeroue ritmes, kloppend in ons harte,
weer vrye teuels gee.
Ons kan aromas inasem
en diep indrink.
In mekaar se sielsvensters loer
en ons diepste menswees
met oorgawe openbaar.
Ons kan oor seerkry-mure klim
dringender deur hartskanse breek
aanhou gee tot weerstand verkrummel
en die ekstase van vryheid,
naak en rou,
soos ń ontluikende roosknop
voor ons lê.
En in die nanag se gloed
kan ons verstrengeld weer asem skep
en heimlik glimlag
tevrede in die wete
dat ons net mens is …
Dat ons net is …

© 2017 ლ – Ƹ̵̡Ӝ̵̨̄Ʒirsten

Skildery deur Nelina Trubach-Moshnikova

Advertisements
By pienkpantoffels Posted in Rymelary

2 comments on “Dat ons net mens is

Los jou mening ...

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Pienaarsdorp

Community support network

The Notebook Project

Notes from my life

Web hosting company India , Domain Name Registration

Cloud Info is a fast growing organisation which takes pride in providing 100% customer satisfaction . Our commendable services includes web hosting , Domain Name Registration, Dedicated Servers.

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Woeste Woorde.

'hoe buitengewoon gewone dinge - soos die aard van die mens se gees en die mens se manier van kyk.' George Weideman

KleinKittie (alias Karinsegriffels)

Griffels en Tjommels op my eiesoortige manier

Vat Hom Fluffie

Dit lê net lekker in die mond.

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

Scrapydodog

All about dogs

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

janusjvanrensburg

Personal Site

prthatworx

Call us 'cos we're awesome

Inkbot Design Curation

Interesting Links from @inkbotdesign

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Kabelo TheEagle Visser

I am individualized expression of GOD Designed and created by HIM only. So i only write about God because He is the one WHO created me after-all.

Thulana

Almal om my is gek...

Spokie sny Spoor

Proë die wildernis

Just my Opinion

- and other thoughts......

Zeppie

Soos 'n loom akkedis, bruin gebak deur afstand en tyd

Net Ek

Ek herhaal jou...sonder begin of einde

Trish Goosen

Weskus. Woordkuns. Waarhede.

Dolosgooi

This WordPress.com site is the cat’s pajamas

The Rider

Riding throughout the earth on a sorrel horse...

Lewies Mymer

This WordPress.com site is the bee's knees

coetzeeblog

My skryfseltjies en foto´s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay.

Carien Smith

Ad Lib / Uit die vuis

Dante

Vrybuiter

blafwoef

Waar ek kan blaf oor alles wat my gelukkig maak en waaroor ek my mond wil spoel

Skeletor's Journal of Evil

As jy polities korrek soek, is jy by die verkeerde plek!

voormyvensterverby

ek skryf oor alles en nog wat.

'ear 'ear! by Gaynor Young

Random thoughts of a happy brain damaged ex actress… Me!

Eeze Wordpress South Africa

Your WordPress Web Hosting Solution in S.A

Steve H. Mills

on Life, the Universe and...

Findtripinfo.com

A travel guide

cawcreative

marketing, communications, copywriting, content

stories; from the margins to centre

Exploring stories in all its incarnations

%d bloggers like this: