Victoria West


Met ons rit af Danabaai toe het ons in Victoria Wes oorgeslaap by ‘Rest-a-while’, ideaal vir net oorslaap. Kamers is netjies en skoon.

Ek was ook baie verbaas om te sien dat die Spar reeds vyfuur toemaak, dus, as jy daar wil oorslaap en ‘n eetdingetjie koop, doen dit voor vyf.

Daar is die pragtigste huise wat mooi gerestoureer is en definitief ‘n moet sien is.

This slideshow requires JavaScript.

Advertisements

3 comments on “Victoria West

  1. Victoria Wes is baie naby (ok ‘naby’ in die Karoo is ‘n relatiewe begrip 🙂 ) aan waar ek bly! Maar dis ‘n bietjie groter en beter opgepas.

    Like

Los jou mening ...

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s