Swartberg Pas


Wanneer mens net deur Prince Albert gery het, kan jy kies om Oudshoorn toe te ry via of die Meiringspoort Pas of die Swartberg pas. Omdat ons die Meiringspoort pas sou ry met ons terugrit, het ons besluit om die Swartberg Pas aan te pak.

Hierdie pas is baie mooi. Fotos kan nie regtig die berge se prag vasvat nie. Onthou om BAIE water en geduld in te pak wanneer jy die pas ry. Onthou ook om stadig te ry en mede padgebruikers te konsidereer.

This slideshow requires JavaScript.

Advertisements

2 comments on “Swartberg Pas

  1. Daar’s iets omtrent berge (eintlik alles in die natuur) wat my baie rustig maak en laat besef hoe insignificant ons eintlik is – niks belangriker as enigiets anders in die Great Chain of Being nie.

    Like

Los jou mening ...

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s