Hoe om jou ‘font size’ te verander en ander tips


Hannabi wil graag meer hieroor wil weet.

As jy wil rondspeel met die voorkoms van jou ‘post’ kan jy bietjie loer wat onder die ‘Text’ knoppie aangaan.  Eintlik moes hulle dit maar ‘html’ gelos het, want die ‘text’ is misleidend.

text

As jy die font grootte wil verander, skakel oor na die ‘text’ weergawe deur op die ‘text’ knoppie te kliek.

Plaas die volgende voor die paragraaf wat jy wil verander:  <p style=”font-size:20px”>  en sluit jou paragraaf af met.</p>

Die resultaat:

en sluit jou paragraaf af met.


Om die ‘font size’ en ‘font color’ te verander: (Let op die spelling van color  – NIE colour NIE)

Skakel na die ‘text’ weergawe en plaas die volgende voor die paragraaf of sin wat jy wil verander: <p style=”font-size:20px; color:#400008″>  en sluit jou paragraaf af met.</p>

Die resultaat:

en sluit jou paragraaf af met.


Om ‘n ‘text shadow’ in te sit:

Skakel na die ‘text’ weergawe en plaas die volgende voor die paragraaf of sin wat jy wil verander: <p style=”font-size:20px; color:#400008; text-shadow:2px 2px #FF0000;”> en sluit jou paragraaf af met.</p>

Die resultaat: (Onthou dat Internet Explorer ongelukkig nie die ‘text shadow’ wys nie, daarom sal jy dit net in Firefox en Chrome sien.

en sluit jou paragraaf af met.


Om ‘n skaduwee om jou prentjies te sit:

text

Kliek op jou prentjie (in ‘visual’ mode)

edit_image

Kliek op die ‘prentjie button’ en dan op ‘gevorderde verstellings bo-aan’, jy sal die volgende sien:

Gervorderde_verstellings

Plak dan die volgende in die ‘styles’ area en kliek op ‘update’:

border: 1px solid #cccccc; background: none repeat scroll 0px 0px #ffffff; display: block; margin-bottom: 20px; padding: 9px; vertical-align: middle; box-shadow: 0px 8px 6px -6px black;

Die resultaat:

Gervorderde_verstellings

Advertisements

4 comments on “Hoe om jou ‘font size’ te verander en ander tips

  1. Kyk nou net – ek was letterlik MAANDE laas hier en hoe lekker om te sien dat my vraag gelei het tot ‘n spesiale artikeltjie. Baie dankie. En Loli – jy’s reg – dit maak sommer my blogging dag ook. Ek sal in die vakansie hopelik meer aandag gee. ps is hierdie Krismis tema nie spoggerig nie?

    Like

Los jou mening ...

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s