Verandering is nie altyd maklik nie …


Facebook verander weer!  Maar ek is baie opgewonde daaroor want die veranderinge lyk mooi!   Wat vir my die lekkerste van die verandering is, is dat mens nou ‘n ‘banier’ bo aan jou profiel kan sit (maar jy mag nie adverteer nie!) sodat mense ‘n beter prentjie van jou kan kry.

Ek het hierdie opgesit:

en ek kan nie wag om te sien waarmee mense vorendag gaan kom nie!  As julle myne op my Facebook Profile wil sien … https://www.facebook.com/marykekie

MAAR ek kan ook nie wag om al die ‘moans and groans’ te hoor van almal nie.  (On)gelukkig verander dit blykbaar permanent 23 Desember na die nuwe ‘timeline’ en daar is niks wat ons daaraan kan doen nie!

 

By pienkpantoffels Posted in Algemeen

6 comments on “Verandering is nie altyd maklik nie …

  1. jy sal nie glo nie maar jou facebook profile lyk pragtig , jy sal ook nie glo as ek jou se dat ek iemand sien op jou profile wat al 20 jaar my penmaat was maar wat ek laasweek vir die eerste keer aangesig tot aangesig ontmoet het. Haar naam is Natasia Iversen . Die wereld is klein . xx

    Like

Los jou mening ...