Die verjaarsdag is verby …


Snaaks hoe mens half ‘deflated’ voel die dag na mens se verjaarsdag.  Die gevoel is amper dieselfde as die ‘non-existent after Christmas hype’ – gister was so opwindend en vandag gaan die lewe maar normaalweg aan.

 

MAAR:

 

Ek het ‘n heerlike, heerlike verjaarsdag gehad.  My nuwe sus het by my gekuier en haar woorde: Dit voel soos om jou eerste verjaarsdag met jou te vier.  Great stuff om die minste te sê.

 

Lifiki het vir my die beste persent gegee.  ‘n Regte egte leer handsak en my beste vriendin ‘n serp en ‘n beursie wat mooi by die handsak pas.  Nou is ek reg om te gaan jol – as die ou bene dit gaan maak 😀

 

Ek wil ook vir elkeen wat vir my mooi wense gestuur het, baie dankie sê.  Elke ‘happy happy’ en ‘baie geluk’ het ‘n bydrae gemaak tot die gehele lekker van die dag.  Julle is almal baie spesiaal.

 

 

Advertisements

10 comments on “Die verjaarsdag is verby …

  1. Mens se verjaarsdag is eintlik spesiaal, maak nie saak wie dit saam met jou vier nie. Dit is ‘n ekstra lekker bonus dat jou suster dit saamgevier het, mag julle nog vir jaaaare dit saamvier.

    Like

  2. ‘n laat wens vir jou verjaardag. Mag jou baaisikel se wiele nooit pap word nie, die wind altyd in jou rug wees en God se genade jou altyd bybly. Hoop jy het ‘n gatskop jaar.

    Like

  3. Terug pieng: Kwasstrepe van die lewe « Kouevuur

  4. ek hoop jou verjaarsdag was sommer fabulous !
    ek weet nie wat met my aangaan nie maar vandat ek die 9Oktober verjaar het , kan ek net nie die snaakse gevoel van mislikheid by my afskud nie .
    watse raad sou jy gee ? hoe kry jy daardie drained gevoel uit jou binneste?

    Like

Los jou mening ...

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s