‘n Klein Tip vir WordPress Gebruik – om dit vir jouself makliker te maak.


Baie mense is skrikkerig om gebruik te maak van WordPress as ‘n ‘Blogging Platform’, maar as jy hom eers gewoond is, dan is daar geen beter een om te gebruik as juis WordPress nie.

‘n Truuk wat ek onlangs ontdek het is die ‘Screen Options’ tuimeldosie 😀

As jy aan die regterkant bo kyk in jou ‘Add a new Post’ blad, sal jy die ‘Screen Options’ daar vind.  Klik daarop en verander die voorkoms van jou ‘Add a new Post’ blad so.  Jy kan net wys wat jy altyd gebruik en daarom maak dit dit net soveel makliker om WordPress te gebruik.

Jy kan natuurlik hierdie verstellings maak op elke admin bladsy binne jou WordPress Dashboard.

Wordpress Screen Options

Wordpress Screen Options

Advertisements

8 comments on “‘n Klein Tip vir WordPress Gebruik – om dit vir jouself makliker te maak.

  1. Ek het eers gesukkel om my voete te vind, maar dit wragtag ‘n professionele platform die. En lekker! Daar is ook ‘n WordPress for Blackberry app wat dit doodmaklik maak om kommentare te lees en te beantwoord terwyl jy wakker lê in die nag.

    Like

Los jou mening ...

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s