Genoeg is genoeg!


Die reën drup, drup, drup op die sinkplaat
Die hond blaf, blaf, blaf in die grondpad
Ek sien jou staan
in my voordeur
jou tasse gepak
net soos laaskeer
Jy sê jy moet gaan
en ek moet verstaan
Jou oë wil smeek
Jou hande wil vra …

maar ek weet ek is klaar met jou!

Ek sê, genoeg, genoeg is genoeg
Laat my gaan, laat my net staan
Gee my tyd om my hart te vervreem van jou

Ek sê, genoeg, genoeg is genoeg
draai nou om, laat my alleen
Gee my tyd, om my hart te vervreem van jou …

Advertisements

Los jou mening ...

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s